Askham Chalets

Kalahari hospitality at it's best!


Our visitors said...

2016-05-13 13:08:17

Dankie vir jul gasvryheid. Dit is uit die boeke ! Dis n baie netjiese plek en ek sal beslis weer kom, dan moet die lapa klaar wees. Nogmaals dankie

Sias from Randfontein



2016-05-13 13:06:37

Baie dankie dat jul jul pragtige plekkie met ons deel. Wens julle al die sukses in die toekoms toe. Regte, egte NOORD KAAP se gasvryheid

Ruan, Nick from Lichtenburg en Pretoria



2016-05-13 13:04:27

Heerlike 4 nagte gehad. Skemerkelkie op duine met sonsondergang. Beste van alles was egter warm gasvryheid en heerlike gesels en lag. Mens het die Kalahari-hartklop beleef in alles en almal op Askham. As ons gespaar bly kom ons weer, al is dit in rolstoele. Banna en Aletta is baie besonderse mense m

Dawie en Helene from Strand



2016-05-13 12:59:25

Fantastiese, netjiese, skoon fasiliteite. Beddens slaap FANTASTIES ! Sien uit na die lapa ! Dankie vir n goeie oornag stop.

Giel from Pretoria



2016-05-13 12:57:30

Baie lekker geslaap, dankie. Was beslis n God-afspraak. Lekker gekuier met julle

Robert from Kuruman



2016-05-13 12:56:11

Netjiese, skoon en gerieflike oornag fasiliteite. Vriendelike ontvangs deur gasvrou.

Gerrit, Erna en Kinders from onbekend



2016-05-13 12:54:37

Thank you so much!!! Welch eine uberraschung...ihr habt uns meit so so viel herlichheit emphangen und einen wunderschenen aufenthalt in Askham geboten. Gerne werden wir unseten gemeinsamen abend in unseren henen fragen. gant liebe grusse aus der schweiz

Brigette & Peter from Switserland



2016-05-13 12:44:23

BAIE BAIE DANKIE !!! It is really a good, safe place. We really enjoyed ourselves.

Stanley & Jolly from JHB



2016-05-13 12:42:53

Baie, baie dankie ! n Ongelooflike tydjie by julle !! Die verblyf was ongelooflik en jul gasvryheid uit n ander wêreld. Hoop om mekaar gou weer te sien

Jannie en Ohna from Onbekend



2016-05-13 12:40:21

WOW ! WOW ! Aangenaam verras! Pragtige, goed toegeruste chalet! Alles wat nodig is en Meer! Netjies, skoon en Beautiful ! Net een Fout.....ons het te lekker gekuier. As dit nou nie vir die groot opgewondenheid oor Kgalagadi Park was nie, het ons sommer langer hier ontspan! Voorspoed met julle plan

Pottie en Estelle from Virginia, VRYSTAAT !!



2016-05-13 12:37:24

Baie dankie vir die gasvryheid. Lekker plekkie om te bly. Die kuier by julle geniet ek terdee. Voel soos n vakansie weg van die gewoel en werkskaf by Upington. EK beveel mense aan om hier te oornag

Louis from Upington



2016-05-13 12:35:16

Wonderlike gasvryheid en baie netjiese kamers en opset. Baie dankie vir die sundowners en saam kuier. Sien uit daarna om weer te kom met die swembad ook reg.

Steyn en Heike from Onbekend



2016-05-13 12:33:26

Dis so lekker hier soos om vir familie by die see te gaan kuier. Wat n lekker plek om ons vakansie mee te begin. Dankie vir die gasvryheid. Julle plekke is regtig mooier as die fotos. Dankie vir die ondervinding in julle dorpie. Julle is die beste !!

Nicolette en Kenfil from Windhoek



2016-05-13 12:31:18

WOW ! Die naweek het werklik soos n vakansie gevoel. Ons het sommer krag vir die laaste 3 werksweke. Baie baie dankie, dit was n onvergeetlike lekker naweek. As ek eendag groot is en n huisie kan bekostig soek ek ook so ene soos die !! Julle doen puik werk en ek gaan almal van nou af hierheen stuur

Willie en Maryke from Upington



2016-05-13 12:16:31

Thanks so much for absolutely everything you have done for us. We hope to see you again and will let some of our friends know !!

Taylor, Kenzie, Erin and Will from USA



2016-05-13 12:15:00

Baie dankie Banna en Aletta. Ons het heerlik gebly. Alles is 100% en ons het die pragtige sterre en stilte baie geniet. Vriendelike groete

Koos, Lynette, Samuel en Marinda from Kaapstad



2016-05-13 12:12:34

Lekker Kalahari uitspanplek. ALles mooi, netjies skoon en goed ingerig. Ons vertel ons pêlle !!

Leon en Sandy from Simonstad



2016-05-13 12:11:10

Wat n heerlike verrassing ! Die pragtigste plekkie. Gasvryste mense en skoonste, skoonste linne !! Ons was doodmoeg, kon lekker warm stort en ons kop neerlê. Mag julle van Krag to Krag gaan. Weereens baie dankie !

Willie en Anet from Zeerust



2016-05-13 12:08:57

Baie dankie vir jul gasvryheid. Dit was baie lekker gewees om hier te kuier en ons sal definitief weer kom kuier. Julle is awesome mense. Ons gaan hierdie omgewing baie mis. Die snd, son, gras, diere, alles. Mag God julle net nog meer seën, julle verdien dit.

Joahn, Magriet en Shaun from JHB



2016-05-13 12:06:13

Baie dankie dat julle jul mooi wêreld met ons deel. Ek dink ons sal nog baie terugdink aan die sand, hitte, mooi sonsondergang en jul gasvryheid.

Ansie en Sidney from George



2016-05-13 12:04:25

Baie dankie vir oom en tannie se gasvryheid. Ons het lekker gekuier en ans sal beslis weer kom kuier. Alle beste

Thinus, Malcolm en Christiaan from Randfontein



2016-05-13 12:02:42

Baie dankie weereens vir n heerlike rusplek. Voorspoed en baie seëninge vir die toekoms. Julle gasvryheid is sonder perke. Sien julle weer DV volgende jaar

Jan, Irma, Richard en Trudie from Kaap en JHB



2016-05-13 12:01:09

Wat n verrassing !! Pragtige plek. Sien julle weer oor twee weke. Dankie solank

Jan, Irma, Richard en Trudie from Kaap en JHB



2016-05-13 11:59:40

Wat een fyne mensen zyn julle !!! Gastvry en goede tips, waardoor wy nog eendag in kalahari konden verblyven en de overnachting mochten opschuiven. lekker flexibel !! Het was hier heerlijk, fantasties, relaxed. We hebben genoten . Wij wensen veel nieuwe (en oude) gasten toe

Klaas en Ruenenke from Holland



2016-05-13 11:56:03

Dankie voor de hulp om hier te mogen overnachten! Heel veel dank en succes in de toekomst!

Conlo & Veno from Grumbergen , Belgium



2016-05-13 11:54:03

Had a lovely stay. Hosts two great people, Will stop here again. Thanks for everything

Chal, Belinda, Flip en Pikkenaas from Langebaan en Hopefield



2016-05-13 11:52:04

We would like to stay very much. You are great hosts. Thank you for the introduction to braai. our first braai made by ourselves was delicious. It is a pity that you could not try it. :-)

Marek and Mariene from Poland



2016-05-13 11:49:47

Pragtig, netjies en baie gerieflik! Ons het heerlik geslaap en voel spesiaal met al die bederf. Vader het julle met n doel hier geplaas om Moeë of stukkende harte te heel. Julle is kosbare vriende.

Eddie en Lindi from Upington



2016-05-13 11:47:21

Banna, ALetta, dankie. DIs al wat mens nodig het om net rustig te verkeer voor volgende stap. Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. God bless

Hannes en Dawn from JHB



2016-05-13 11:45:42

Verskriklik baie baie dankie vir wonderlike. so skoon en netjiese verblyf !! Mag julle KRAG NA KRUIS kry om steeds aan te gaan met jul groot onderneming. Ons sal nooit julle gasvryheid vergeet nie. Baie baie liefde

Johannes en Jolena from Witrivier



2016-05-13 11:43:10

Ons sal weer kom! en weer en weer en weer. Fantastiese plek en fantastiese kuiers. Geniet die legkaarte en speelkaarte baie. Dankie

Kalla en Kids from Upington



2016-05-13 11:41:06

Dankie vir die hartlike, vriendelike ontvangs. Ons het baie tuis gevoel, heerlike geslaap en die geriewe was alles wat mens nodig het.

SD en Martie from Parys OVS



2016-05-13 11:39:05

Pragtige plekkie! Ons het heerlik warm geslaap. Sal definitief terugkom en kom kuier. Dankie vir die vriendelikheid

Die from Henley-on-Klip



2016-05-13 11:37:40

Perfect Accommodation! Thank you

Neil and Vivienne from Nelspruit



2016-05-13 11:36:32

Komplimente vir netheid en smaakvolle uitleg van akkommodasie.

Derick & Christa en Marius & Riana from George



2016-05-13 11:34:56

Dit was heerlik! Julle plek is cosy en het alles in wat nodig is. Beddens en beddegoed verseker n heerlike nagrus! Dankie vir julle vriendelikheid en n wonderlike ervaring.

Albe, Suanne, Liza en Basson from Kaapstad



2016-05-13 11:32:27

Baie dankie vir n ongelooflike ervaring van die Kalahari. Julle plek is baie mooi en netjies ingerig. Sien julle binnekort weer!

Johan en Lizeth from Pretoria



2016-05-13 11:29:22

Another wonderful stay - a peaceful weekend. Thank you Aletta and Banna for the help, smiles and the delicious melktert!

Jane, Mark and Simon from Maun, Botswana



2016-05-13 11:27:29

We enjoyed our stay in your cosy and well equipped cottage very much. It was a great experience to be in Askham and hope to return another time

Dick from ?



2016-05-13 11:24:03

A wonderful nights sleep in VERY comfortable beds and perfect accommodation. Delicious rusks, delicious water. Thank you, we will be sleeping over on our return. Great to know you are here.

Jane and Mark from Maun, Botswana



2016-05-13 11:20:29

Thank you so much for your hospitality. Im sorry we will only be staying one night. The boys have had a delightful evening.

Bob, Tyaan, Michael, Thomas and Joseph from Kansas City, KS, USA



2016-03-21 20:09:27

Baie dankie vir n lekker kuier op Askham! Kan nie wag om die nuwe verwikkelinge daar in lewende lywe te sien nie.

Gerna from Bellville



Have your say...